Die Noord-Kaap se eerste geval van bek-en-klouseer (BEK) is hierdie week op ’n plaas in die Kuruman-gebied bevestig. Twee weke gelede was daar reeds woelinge in Hartswater en selfs Kimberley, toe gevalle van BEK in die Taung- en Magogong-omgewing bevestig is. Dit lê op die grens tussen Noordwes en die Noord-Kaap. Hierdie week is […] The post Bevestig: Bek-en-klouseer in die Noord-Kaap appeared first on AgriOrbit.
This story is only covered by news sources that have yet to be evaluated by the independent media monitoring agencies we use to assess the quality and reliability of news outlets on our platform. Learn more here.